Home Events Spring Tea & Cake Pairing @ Platteland
Spring Tea & Cake Pairing @ Platteland 7

Spring Tea & Cake Pairing @ Platteland

Graag nooi ons alle dames uit na ons Platteland Diva & Luriza Design “Spring Tea & Cake Pairing”, Saterdag 1 September 2018, 20 Alleman str, Parys. Ons vier die VROU in jou! Hierdie beloof om `n baie spesiale GELEENTHEID te wees!!! Kom kuier saam met ons ten bate van die “Butterfly Effect Foundation” vir Auto Immune siekte bewusmaking. Bespreek vandag nog jou kaartjie by 073 120 4736 of stuur vir ons `n e-pos na navrae@plattelandstofpadwinkel.co.za.
Kaartjies beloop R120 per dame, winste word geskenk aan die “Butterfly Effect Foundation”. Julle kan ook heerlik inkopies doen & kuier by ons winkels op die perseel.

Date

Sep 01 2018

Time

10:00 am - 2:00 pm

Local Time

  • Timezone: America/New_York
  • Date: Sep 01 2018
  • Time: 04:00 - 08:00

MEC Location

Platteland Stofpadwinkel
20 Alleman
MEC Categories

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Share This

Share This

Share this post with your friends!